Stenhard

Ingenieurswerke

Engineering Works

Your first choice for engine remanufacture.

U eerste keuse vir enjin herbouing

BrandRotate

 

stenhard.co.za  Diens en Kwaliteit stenhard.co.za  Service and Quality
 
 
 

  Welcome - Welkom

LogoKlein

Stenhardstaff
"Stenhard streef na eerlike en profesionele diens met trots en plattelandse vriendelikheid."


Established in 1976 by Philip, Gert Hancke and Dawie Steyn, Stenhard Engineering Works is one of the most well known engine remanufactures in the Free State. Philip and Jaco his son now carries on the thirty year tradition of excellent service that is the core of Stenhards’ philosophy. Supported by a staff of nearly thirty people their products and service is still of the highest quality.

 

Stenhard thanks the Lord for blessing their business.

The earth is the Lord’s, and everything in it, the world, and all who live in it. Psalm 24:1


Gestig in 1976 deur Philip, Gert Hancke en Dawie Steyn is Stenhard Ingenieurswerke steeds een van die mees bekende enjin herbouers in die Vrystaat. Jaco, Philip se seun staan hom vandag by om steeds die gehalte diens te lewer wat u van Stenhard verwag. Ondersteun deur amper dertig personeelhede brei die besigheid nogsteeds uit.

 

Stenhard dank die Here vir alle seën.

Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon.  Psalm 24:1